Sunday, April 25, 2021

Frik en May se guacomale dis

FRIK EN MAY SE GUACOMALE DIS

 


Genoeg vir 2 mense

1 x ryp avocado met ‘n vurk in blokkies gedruk

1 x eetlepel lemetjie sap

knippie komyn

halwe teelepel fyn sout

knippie swart peper

Kwart teelepel knoffel poeier

halwe teelepel Zatar

kwart teelepel gerookte Paprika

kwart ui in fyn blokkies gesny

halwe tamatie (skep pitte uit) sny net die vlees in klein blokkies

roer-meng als stadig sodat die avocado nie pap raak nie

Laat staan in die yskas vir ten minste een uur

PROE : -)) met sout-beskuitjies