Friday, September 17, 2021

KOLBE MARINADE

 

KOLBE MARINADE

·        Sojasous halwe koppie

·        Mirrin of rys wyn halwe koppie

·        Heuning twee eetlepels

·        Spring onions x 3

·        Knoffel 3 huisies

·        Gemmer  drie muntstuk skyfies

·        Kiwi vrug -meen

METODE

Meng al die vloeistowwe

Gooi die knoffel huisies, gemmer skyfies en een geskilde kiwi vrug by in ‘n menger.

Veroom als.

Neem die beesrib, sny in rib stukkies en mariner in die veroomde sous vir 2 dae.

Braai op sagte kole

LEKKERRRR!