KOLBE MARINADE
·
Sojasous halwe
koppie
·
Mirrin of
rys wyn halwe koppie
·
Heuning
twee eetlepels
·
Spring
onions x 3
·
Knoffel 3
huisies
·
Gemmer drie muntstuk skyfies
·
Kiwi vrug
-meen
METODE
Meng al die vloeistowwe
Gooi die knoffel huisies,
gemmer skyfies en een geskilde kiwi vrug by in ‘n menger.
Veroom als.
Neem die beesrib, sny in
rib stukkies en mariner in die veroomde sous vir 2 dae.
Braai op sagte kole
LEKKERRRR!
No comments:
Post a Comment